Beleë tussen guntertyd en more wyd
omhels berge dennedreun en 
walvissang saam die wynstok se juweel.
Koesterteug van proegenot,
soeke van die hart by dié hand gevind.
- Theo D Boshoff

 

OESJAAR: 2019
KULTIVAR: Shiraz
OORSPRONG: Walker Bay

Totale produksie:  4 x 300L vate

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Ronkedoor Syrah 2019

75 available.

R1,020.00

Beleë tussen guntertyd en more wyd
omhels berge dennedreun en
walvissang saam die wynstok se juweel.
Koesterteug van proegenot,
soeke van die hart by dié hand gevind.
- Theo D Boshoff
 

OESJAAR: 2019
KULTIVAR: Shiraz
OORSPRONG: Walker Bay

Totale produksie:  4 x 300L vate

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Notify me when Ronkedoor 2019 Ronkedoor Syrah 2019 is available.