R1,200.00
Saterdagaand. Skelmbosch. Langtiekie van die grens. Soek my soetlief. Tyd vlieg en verlief. Geld val in die gat soos die pennetjie op die deur. En ek? Ek verdedig my land, terwyl sy seker met die langarmdans... O, min dae...
OESJAAR: 2020 KULTIVAR: Shiraz OORSPRONG: Paarl
Totale produksie: 1 x 500L vaatjie
Aflewering na hoofsentrums ingesluit.
Found in