Dames en here en ander menere

Ek is hier, die Kreatuur.....medium struktuur

Gebek in Mourvèdre en gestert in Syrah

Met groot gees, stewig in Cinsault en Grenache

Trek 'n kurk, ek proe soos nog!

 

OESJAAR: 2020

KULTIVAR: Grenache noir 48%, Cinsault 28%, Syrah 20%, Mourvèdre 4%
OORSPRONG: Kaap Kusstreek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Kreatuur Die Nacirahmo

174 available.

R960.00

Dames en here en ander menere

Ek is hier, die Kreatuur.....medium struktuur

Gebek in Mourvèdre en gestert in Syrah

Met groot gees, stewig in Cinsault en Grenache

Trek 'n kurk, ek proe soos nog!

OESJAAR: 2020

KULTIVAR: Grenache noir 48%, Cinsault 28%, Syrah 20%, Mourvèdre 4%
OORSPRONG: Kaap Kusstreek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Notify me when Kreatuur 2020 x6 Kreatuur Die Nacirahmo is available.