Klipkers, ook bekend as die ‘Candlewood tree’, is endemies tot die Paarlberg en word hoofsaaklik tussen graniet -rotsskeure opgemerk. Behalwe dat dit as vuurmaakhout gebruik word, word dit ook vir sekere boerderyaktiwiteite ingespan. Die bas is destyds gebruik vir die looiery en remblokke van waens. Die vruggies van die Klipkersboom word ook gretig deur die dassies opgevreet op die Paarlberg.OESJAAR: 2022 KULTIVAR: 49% Shiraz, 49% Mourvèdre, 2% Grenache OORSPRONG: FranschhoekAflewering na hoofsentrums ingesluit.

Klipkers Rose 2022

90 available.

R660.00

Klipkers, ook bekend as die ‘Candlewood tree’, is endemies tot die Paarlberg en word hoofsaaklik tussen graniet -rotsskeure opgemerk. Behalwe dat dit as vuurmaakhout gebruik word, word dit ook vir sekere boerderyaktiwiteite ingespan. Die bas is destyds gebruik vir die looiery en remblokke van waens. Die vruggies van die Klipkersboom word ook gretig deur die dassies opgevreet op die Paarlberg.

OESJAAR: 2022
 KULTIVAR: 49% Shiraz, 49% Mourvèdre, 2% Grenache
 OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.


Notify me when Klipkers Rosé 2022 x6 Klipkers Rose 2022 is available.