R780.00
Klipkers, die skaars inheemse boom wat homself onder die granietrotse in die wynland se bergreekse vestig, is die inspirasie vir die wyn. Waar jy hom raakloop word jy omring deur Proteas terwyl die reuk van fynbos jou neusgate vul.
OESJAAR: 2021 KULTIVAR: Shiraz & Cinsault OORSPRONG: PAARL
Aflewering na hoofsentrums ingesluit.
Found in