So oud soos die berge, met herkoms van ‘n land ver hiervandaan, staan die gesogde Pinot Noir stokke met ’n uitsig oor die koel Atlantiese oseaan... Die Hoendertande Pinot Noir is heeltros gegis en in klein, 225 liter Franse Eikehout vate verouder vir ‘n periode van 12 maande.
OESJAAR: 2020 KULTIVAR: Pinot Noir OORSPRONG: Walker Bay