Grenache noir druiwe is die perlemoen van die binneland. Dis g’n wonder daar word jaarliks swaarde gekruis oor elke tros nie. Die Hoendertande Grenache is met stingels gegis en in 500l stukvate verouder. Die ingewikkelde deel is nie om die wyn te maak nie. Dis om die druiwe te kry...OESJAAR: 2020 KULTIVAR: Grenache OORSPRONG: Franschhoek Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Hoendertande Grenache 2020

26 available.

R1,320.00

Grenache noir druiwe is die perlemoen van die binneland. Dis g’n wonder daar word jaarliks swaarde gekruis oor elke tros nie. Die Hoendertande Grenache is met stingels gegis en in 500l stukvate verouder. Die ingewikkelde deel is nie om die wyn te maak nie. Dis om die druiwe te kry...

OESJAAR: 2020
 KULTIVAR: Grenache
 OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.


Notify me when Hoendertande Grenache 2020 x6 Hoendertande Grenache 2020 is available.