Totale produksie:  4 x 300L vate Oesjaar:  2021Kultivar:  Cabernet SauvignonOorsprong:  Stellenbosch Gepluk 12 Maart 2021 – ook die verjaarsdag van ons jongste kelder helpertjie, Daniël Grobler en bekende Hollywood glinsterkat, Liza Minnelli…Heimwee is ‘n deftige rooiwyn, wat elegansie en statigheid versinnebeeld.  Die Cabernet Sauvignon wingerd kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word daagliks deur die koel seebries gepamperlang.  Dié wyn is vir 16 maande in ou eikehout vate verouder, voordat dit met deernis gebottelleer is.  Met tanniene so glad soos jou ouma se gepoetste imbuiatafel, is Heimwee ons interpretasie van rooiwyn sinoniem aan Stellenbosch!  Geduld sal beloon word – verouder tot ‘n dekade.

Heimwee Cabernet Sauvignon 2021

R1,200.00

Finish & Klaar

Notify me when it is available

Totale produksie:  4 x 300L vate

Oesjaar:  2021

Kultivar:  Cabernet Sauvignon

Oorsprong:  Stellenbosch

Gepluk 12 Maart 2021 – ook die verjaarsdag van ons jongste kelder helpertjie, Daniël Grobler en bekende Hollywood glinsterkat, Liza Minnelli…

Heimwee is ‘n deftige rooiwyn, wat elegansie en statigheid versinnebeeld.  Die Cabernet Sauvignon wingerd kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word daagliks deur die koel seebries gepamperlang.  Dié wyn is vir 16 maande in ou eikehout vate verouder, voordat dit met deernis gebottelleer is.  Met tanniene so glad soos jou ouma se gepoetste imbuiatafel, is Heimwee ons interpretasie van rooiwyn sinoniem aan Stellenbosch!  Geduld sal beloon word – verouder tot ‘n dekade.

Notify me when Heimwee 2021 x 6 Heimwee Cabernet Sauvignon 2021 is available.