R900.00
Gekruide karakter, viooltjies, pruimedante, rooi bessies, sout-sag, strooihoed, skrywersink, tabak, ou oë, droë grasveld, renosterbosse, grondpaaie, geroeste padtekens vol koeëlgate, swartkopskape, kortbroek-weer, sonsteek, lang nasmaak...
Oesjaar: 2003 Alkohol: 14.5% Wyn Van Oorsprong: Swartland Wyn Van: Suid Afrika Kultivars: Mengelmoes Styl: Ou Wêrelds
Net x600 was bottels beskikbaar.
Found in