Gekruide karakter, viooltjies, pruimedante, rooi bessies, sout-sag, strooihoed, skrywersink, tabak, ou oë, droë grasveld, renosterbosse, grondpaaie, geroeste padtekens vol koeëlgate, swartkopskape, kortbroek-weer, sonsteek, lang nasmaak... 

OESJAAR: 2019
KULTIVAR: Semillon
OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

LAAI PDF PROENOTA HIER AF

Debutant Semillon 2019

64 available.

R960.00

Gekruide karakter, viooltjies, pruimedante, rooi bessies, sout-sag, strooihoed, skrywersink, tabak, ou oë, droë grasveld, renosterbosse, grondpaaie, geroeste padtekens vol koeëlgate, swartkopskape, kortbroek-weer, sonsteek, lang nasmaak... 

OESJAAR: 2019
KULTIVAR: Semillon
OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

LAAI PDF PROENOTA HIER AF

Notify me when Debutant Semillon 2019 x6 Debutant Semillon 2019 is available.