Hierdie Mataro, andersins bekend as Mourvedre, groei op skalie gronde onder die wakende granietkoppe van die Franschhoek berge. Heeltros, natuurlik gegis en twee keer per dag sagkuns deurgedruk voordat dit gepers en verouder word in vlekvrye staal.

OESJAAR: 2019
KULTIVAR: Mourvedre
OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

LAAI PDF PROENOTA HIER AF

Debutant Mourvedre 2019

66 available.

R960.00

Hierdie Mataro, andersins bekend as Mourvedre, groei op skalie gronde onder die wakende granietkoppe van die Franschhoek berge. Heeltros, natuurlik gegis en twee keer per dag sagkuns deurgedruk voordat dit gepers en verouder word in vlekvrye staal.

OESJAAR: 2019
KULTIVAR: Mourvedre
OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

LAAI PDF PROENOTA HIER AF

Notify me when Debutant Mourvedre 2019 x6 Debutant Mourvedre 2019 is available.