Jan van Riebeeck het in 1655 die eerste wingerdstokke aan die Kaap gevestig.  Een van dié drie oorspronklike kultivars was Steen, anders bekend as Chenin blanc.  Buffelsfontein Steen is 'n heerlike, verfrissende witwyn, geskik om yskoud te geniet onder 'n strandsambreel, tydens 'n wildsrit, in 'n plaasdam of op die gholfbaan. OESJAAR: 2024ALKOHOL: 13% KULTIVAR: Chenin blanc OORSPRONG: Wes KaapAflewering na hoofsentrums ingesluit.

Buffelsfontein Steen 2024

77 available.

R540.00

Jan van Riebeeck het in 1655 die eerste wingerdstokke aan die Kaap gevestig.  Een van dié drie oorspronklike kultivars was Steen, anders bekend as Chenin blanc.  

Buffelsfontein Steen is 'n heerlike, verfrissende witwyn, geskik om yskoud te geniet onder 'n strandsambreel, tydens 'n wildsrit, in 'n plaasdam of op die gholfbaan.

OESJAAR: 2024

ALKOHOL: 13%
 KULTIVAR: Chenin blanc
 OORSPRONG: Wes Kaap

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Notify me when Buffelsfontein Steen 2024 x 6 Buffelsfontein Steen 2024 is available.