Die twee ou wildevy bome aan weerskante van die grondpad op Buffelsfontein, was eens varsgesnyde latte waarvan ‘n boog gevleg was om Paul Kruger op die plaas te verwelkom. President Kruger het by sy pa, Casper Kruger gaan kuier, wat net so ent verder gebly het. Die latte is nooit uit die grond verwyder nie en het begin groei. Die bome staan vandag as‘n lewende gedenkteken aan Oom Paul wat eenmaal gesê het: “Afrika voor den Afrikaner.” OESJAAR: 2023 KULTIVAR: 100% Pinotage OORSPRONG: Stellenbosch GRONDSOORT: Verweerde GranietAflewering na hoofsentrums ingesluit.  

Buffelsfontein Pinotage 2023

80 available.

R660.00

Die twee ou wildevy bome aan weerskante van die grondpad op Buffelsfontein, was eens varsgesnyde latte waarvan ‘n boog gevleg was om Paul Kruger op die plaas te verwelkom. President Kruger het by sy pa, Casper Kruger gaan kuier, wat net so ent verder gebly het. Die latte is nooit uit die grond verwyder nie en het begin groei. Die bome staan vandag as‘n lewende gedenkteken aan Oom Paul wat eenmaal gesê het: “Afrika voor den Afrikaner.”

OESJAAR: 2023
 KULTIVAR: 100% Pinotage
 OORSPRONG: Stellenbosch
 GRONDSOORT: Verweerde Graniet

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

 

 

Notify me when Buffelsfontein 2023 x 6 Buffelsfontein Pinotage 2023 is available.