Steenbok x6

OPSOMMING:

Vernoem na die bokkies wat peusel aan die wingerde. 'n Mooi vertolking van die Swartland terroir. Laventel en kruie, groot rooivleis, maar grasieus, soepel en gebalanseerd in sy kragtige breë-skouers kompleksiteit.


FEITE:

  • Oesjaar: 2010
  • Alkohol: 14.5%
  • Wyn Van Oorsprong: Swartland
  • Wyn Van: Suid-Afrika
  • Kultivars: Rooi Mengelmoes van 60% Syrah, 20% Mourverdré, 10% Grenache, 5% Cinsaut en 5% Carignan
  • Styl: Rhône

Net x250 bottels beskikbaar.

<- Kliek vir hoë resolusie weergawe.

R900.00

Finish & Klaar

Notify me when it is available
Notify me when Steenbok x6 is available.