Met ‘n uitsig wat strek van Hangklip tot Kaappunt, lê die wingerde van Oudeberg Kleinhoewe op die Polkadraaipad. Groen ghoeroe, Johan Reyneke, en die bekende wingerdspesialis, Rosa Kruger, versorg hierdie biodinamiese, rolblaarvrye wingerde – geken deur hul klein, dikskil korrels.Die Cabernet Sauvignon druiwe word van die oudste wingerd op Oudeberg geoes. Dié wyn is vir 18 maande in ou eikehoutvate verouder, voordat dit liggies met eierwit gebrei en gebottelleer is.Met tanniene so glad soos jou ouma se gepoetste imbuiatafel, is Heimwee ons interpretasie van rooiwyn sinoniem aan Stellenbosch!WynontledingsAlk: 13%RS: 1.7TA: 5.4pH: 3.78

2b4dbf72 5c9f 4ee5 aba9 5d60937af8c4
46a02735 0514 4c84 8601 6b3717d1d077

Heimwee Cabernet Sauvignon 2022 x6

50 available.

R1,200.00

Met ‘n uitsig wat strek van Hangklip tot Kaappunt, lê die wingerde van Oudeberg Kleinhoewe op die Polkadraaipad. Groen ghoeroe, Johan Reyneke, en die bekende wingerdspesialis, Rosa Kruger, versorg hierdie biodinamiese, rolblaarvrye wingerde – geken deur hul klein, dikskil korrels.

Die Cabernet Sauvignon druiwe word van die oudste wingerd op Oudeberg geoes. Dié wyn is vir 18 maande in ou eikehoutvate verouder, voordat dit liggies met eierwit gebrei en gebottelleer is.

Met tanniene so glad soos jou ouma se gepoetste imbuiatafel, is Heimwee ons interpretasie van rooiwyn sinoniem aan Stellenbosch!

Wynontledings
  • Alk: 13%
  • RS: 1.7
  • TA: 5.4
  • pH: 3.78
Notify me when Heimwee Cabernet Sauvignon 2022 x6 Heimwee Cabernet Sauvignon 2022 x6 is available.